Category News

Suidpunt Sekuriteit wen weer – hierdie keer in Riversdal!

Suidpunt Sekuriteit het dit weer gedoen! Dié dinamiese maatskappy is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die wenner in die kategorie vir Beste Sekuriteitsmaatskappy in die Best of Hessequa Readers’ Choice-toekennings – hierdie keer vir hul uitstaande diens aan…